Thursday 12 May 2016

Inleidingsfase

          Inleidingsfase:


           Aanbieding in minute: 30 Minute


Ek sal ‘n boom wat Herdfs voorstel voor in die klaskamer plaas, wat se blare alles verskillende herfskleure is soos rooi, oranje en geel. Die bome se blare sal regte blare wees wat van ;’n boom af kom en sal ook afgehaal kan word om aan te raak en die verskillende klere voorstel van die seisoen. Daar sal ook ‘n mannekyn pop voor in die klaskamer wees wat aangetrek is soos die Herfs weer, met ‘n serpie en ligte baadjie sowel as ‘n mussie. Groot en duidelik sal daar op die bord geskryf wees HERFS.

 Hulpbronne gebruik:

 Karton, verf en ‘n mannekyn pop.

           Hersiening:

 Ek gaan vir die leerders vra of hulle al die weerveranderinge agtergekom het, en of hulle gesien het hoe die bome se blaarkleure verander het en dat dit bietjie koeler raak vroeg in die oggende en aande. Ek sal ook vir hulle wys hoe die mannekyn aangetrek is en hoekom ons so begin aantrek na die somer.



            

                                        





         

       

1 comment:

  1. Bent u op zoek naar een betrouwbaar fonds / service? We lenen geld uit aan landelijke en enkele andere landen overzee. wij bieden alle soorten legitieme leningen zoals onroerend goed, zakelijke leningen, persoonlijke leningen, schuldenconsolidatieleningen, enz. tegen een betaalbare rente van 3%. Als je een deal hebt die financiering nodig heeft, stuur me dan een e-mail met meer details, zodat we kunnen bespreken en regelen hoe je je deal kunt financieren en zo snel mogelijk kunt afsluiten. Als je geïnteresseerd bent, post me dan nu op e-mail: alexcredit40@gmail.com

    ReplyDelete