Thursday 12 May 2016

Afsluitfase







Afsluitfase




1.     Aanbieding in minute: 30 Minute







2.     Assessering    

Ek gaan vir leerders vra om vir my ‘n boom se blare in te kleur met die verskillende herfskleure.


           Hulpbronne gebruik:

           Idees vir die klaskamer – Lesbeplanning.


1.     Aanbieding van aktiwiteit op ander wyse:


Ek kan vir leerders ‘n gedig lees oor die seisoen Herfs asook saam met hulle tydens buitespel wys hoe die bome se kleure verander en dat die weer koeler begin raak.


Hulpbronne gebruik:

            Kinderrympies vir kleuters.



3.     Afsluiting en oordrag:

Met die afsluiting van die les sal ek vir kinders nog ‘n storie lees oor seisoene en diere

No comments:

Post a Comment