Onderrig -en leerfase:
Aanbieding in minute:60 Minute
Aanbieding
van kennis en vaardighede:

Ek gaan vir die leerders ‘n storie lees oor diere in
die natuur tydens seisoenveranderinge, dat die diertjies nou al begin kossies
bymekaar skraap en ‘n veilige veiling vir hulself skep voordat hulle begin
hiberneer in die Winter. Vir hulle verduidelik hoe die voёltjies nou al na
ander plekke toe vlieg waar hulle weet dit warmer gaan wees in die Winter. Vir
twee leerders vra om die mannekyn volgens die Herfs seisoen aan te trek met ‘n
boks vol verskillende klere wat bestaan uit warm en koel klere en hulle moet
die klere self kies, terwyl die klas dit observeer. . Vir twee leerders vra om
die mannekyn volgens die Herfs seisoen aan te trek met ‘n boks vol verskillende
klere wat bestaan uit warm en koel klere en hulle moet die klere self kies,
terwyl die klas dit observeer.
Hulpbronne
gebruik:
Goggatjie se kinderstories en kinderliedjies.
Aktiwiteit
deur leerders oor kennis en vaardighede:
Ek gaan vir die leerders vra om vir my verskillende
herfsblare buite op die speelgronde te gaan optel en saam terug te bring klas
toe. Asook om vir my te sê wat hulle als agtergekom het met die weer en seisoen
tydens buitespel.
Hersiening
en terugvoer: Ek gaan kyk of elke leerder die aktiwiteit korrek uitgevoer het.

Bent u op zoek naar een betrouwbaar fonds / service? We lenen geld uit aan landelijke en enkele andere landen overzee. wij bieden alle soorten legitieme leningen zoals onroerend goed, zakelijke leningen, persoonlijke leningen, schuldenconsolidatieleningen, enz. tegen een betaalbare rente van 3%. Als je een deal hebt die financiering nodig heeft, stuur me dan een e-mail met meer details, zodat we kunnen bespreken en regelen hoe je je deal kunt financieren en zo snel mogelijk kunt afsluiten. Als je geïnteresseerd bent, post me dan nu op e-mail: alexcredit40@gmail.com
ReplyDelete